See van Japan

See van Japan

Nasa-Satellietbeeld van die See van Japan

Kaart van die See van Japan
Koördinate:40°N 135°O / 40°N 135°O / 40; 135Koördinate: 40°N 135°O / 40°N 135°O / 40; 135
Ligging:Japan, Noord-Korea, Suid-Korea, Rusland
Soort:See van die Stille Oseaan
Oppervlakte:978 000 km² (377 600 myl²)
Gemiddelde diepte:1 752 m (5 748 vt)
Maksimum diepte:3 742 m (12 276 vt)
Lengte:2 255 km (1 401 myl)
Breedte:1 070 km (660 myl)
Omtrek:7 600 km (4 700 myl)
Invloei:Tumen
Eiland/e:Hokkaido, Honsjoe, Kioesjoe, Rotse van Liancourt, Sachalin
Nedersettings:Busan, Changwon, Fukuoka, Ulsan, Wladiwostok

Die See van Japan (Chinees: 日本海, Rìběnhǎi; Japannees: 日本海, Nihonkai; Russies: Япо́нское мо́ре, Japonskoje more; Noord-Koreaans: 조선동해, "Koreaanse Oossee", Suid-Koreaans: 동해 "Oossee") is 'n randsee van die westelike Stille Oseaan wat begrens word deur Japan, Korea en Rusland. Soos die Middellandse See het dit byna geen getye nie aangesien dit byna geheel en al deur land omring word.[1] Van die belangrikste riviere wat in dié see uitmond is die Tumen.

  1. (en) "Tides in Marginal, Semi-Enclosed and Coastal Seas – Part I: Sea Surface Height". ERC-Stennis at Mississippi State University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2004. Besoek op 2 Februarie 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search